Draer van ‘n droom: die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 1901-2009 deur Pieter Kapp

R280.00

NUWE BOEK

Wanneer uit voorraad – laat asseblief 14 werksdae toe vir aflewering.

Oor die honderd jaar van sy bestaan het die Akademie op elke terrein van die kunste en die wetenskappe ’n bydrae gelewer om Afrikaans tot ’n moderne wetenskap-, kultuur- en onderwystaal uit te bou. Alle aspekte van die Akademie se werksaamhede word in hierdie omvattende studie gedek, die soet en die suur. Die vorming van Afrikaanse kultuur oor die afgelope 100 jaar word ryklik geïllustreer met foto’s en dokumente.

Out of stock

SKU: Nie-Fiksie,H&S. Category:

Description

Uitgewer: Hemel en See Boeke

Formaat: Hardeband, 484 bladsye

ISBN 978-0-620-43874-2

Klassifikasie: Nie-fiksie