Description
Pro Rege Beperk, 1960, Hardeband, Boek nog redelik mooi, Buiteblaaie begin losskeur van boek en herstel, hoeke bietjie omgebuig.
R90.00
14 Kort hoofstukke oor ons jeug deur verskeie predikante en teoloë soos ds. JL Helberg, ds. J.A. van Rooy, ds. C Hattingh, Dr. SJ van der Walt, ds CJ Malan, Dr. JH Coetzee, ds. MJ Booyens ens
1 in stock
Pro Rege Beperk, 1960, Hardeband, Boek nog redelik mooi, Buiteblaaie begin losskeur van boek en herstel, hoeke bietjie omgebuig.