Praat met jou kos / Kobus Neethling & Raché Rutherford

R110.00

Daar word deesdae algemeen aanvaar dat om jou gewig in toom te hou, nie net gaan oor wat jy eet nie. Dit begin by die manier hoe jy oor kos dink. Om energiek te voel en goed te lyk, moet jy jou denke oor kos vir altyd verander. Praat met jou kos sal presies dit doen om jou lewenslustig en goed jou jouself te laat voel. Kreatiwiteitskenners Kobus Neethling en Raché Rutherford gee maniere om met jou kos te praat. Raas hard met daardie stuk sjokoladekoek of diepvetgebraaide hoender, sodat jy die versoeking sal weerstaan!

Die boek sluit ook ‘n leefstylprogram van Annique in, wat jou stap vir stap vertel hoe en wat jy moet eet. hierdie program ondersteun Annique se filosofie om ‘n suksesvolle gesondheidsroetine vir almal saam te stel.

Die boekie bevat selfs ‘n paar heerlike gesonde en sommer baie maklike respepte.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.DON.312/8/19 Category:

Description

Magriet Engelbrecht (Storieverteller)

Carpe Diem Boeke in samewerking met Annique

Eerste uitgawe eerste druk 2001

Sagteband boek in puik toestand. slegs “COD” in koki geskryf aan binnekant van boek

Omslagontwerp Helga la Grange