Avontuurland / Helena J.F. Lochner

R70.00

Neëntien stories vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. Inhoud spesiaal vir die wat nostalgies terugverlang na stories uit die ou dae:

  1. Versien, vérruik en Fynruik
  2. Die beste skoot
  3. Die drie paaie
  4. Die Reus en die Towenaar
  5. Die Heks se kat
  6. Die Dwergie van die Doringbos
  7. Ou Kraakbeen die Mensvreter
  8. Die Verlore Swaard en nog vele meer

Out of stock

SKU: KIN.KLE.003/19/7/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Vierde druk 1982

Hardebandboek met gekleurde voorblad, boekvoorblad het kleeflint op rug, binneblad is vasgeplak aan harde buiteblad

Met byna 40 fantastiese tekeninge soos net Dorothy Hill dit kon doen!