Description
Perskor
Derde uitgawe, eerste druk 1980
Sagtebandboek, skoolstempel voorin boek, blaaie effens vergeel, maar nog stewig en netjies
Illustrasies deur: Tiens Swanepoel
R65.00
Vir Dries en Ansie het dit begin as ‘n heerlike vakansie by Oupa en Ouma op ou Vyeboomskloof.
Sommer die eerste aand het Dries egter hond se gedagtes begin kry. Wat se geheimsinnige ligte was daar in die kloof?
Wie was die vreemde man wat vir Ansie by die spruit so onderstebo geloop het en wat rook ‘n mens uit die snaakse pyp wat hy daar in die haas laat lê het?
En toe daar boonop nog van Oupa se beeste wegraak, het Dries geweet, by die grot in die kloof is alles nie pluis nie !
Wat gaan gebeur as Dries en Ansie en Sprinkaan by die grot gaan ondersoek instel?
1 in stock
Perskor
Derde uitgawe, eerste druk 1980
Sagtebandboek, skoolstempel voorin boek, blaaie effens vergeel, maar nog stewig en netjies
Illustrasies deur: Tiens Swanepoel