Description
Hardeband, Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1950, boek nog mooi, oorgetrek, heelwat potloodaantekeninge in die boek en stempel van vorige boekwinkel voorin boek.
R80.00
Interessante afwisseling van die normale boeke. Briefwisseling deur verskillende bekende skrywers.
Inhoud:
Jochem van Bruggen vra Ampie om terug te kom plaastoe
G.S. Nienaber skryf aan sy seun aan die Universiteit
C.M. van den Heever skryf aan sy dogter, Pinka, oor letterkunde
P. de V. Pienaar stel Leipoldt en Celliers aan sy dogter Blou-oog bekend
Elizabeth Vermeulen sryf aan Rudolf oor die Noordweste
S.P.E. Boshoff skryf aan Piet oor die keuse van ‘n beroep
Willem van den Berg skryf aan Hansie oor die radio as kultuurmiddel
I.D. du Plessis skryf aan John oor die Maleise samelewing aan die Kaap
T.H. le Roux skryf aan Hendrik oor die werkwoord op die verkeerde plek en oor die uitspraak van Afrikaans.
1 in stock
Hardeband, Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1950, boek nog mooi, oorgetrek, heelwat potloodaantekeninge in die boek en stempel van vorige boekwinkel voorin boek.