Pylvak : ‘n verhaalbundel / JP en Ria Smuts

R60.00

Verhaalbundel saamgestel en van aantekeninge voorsien. Verhale deur o.a. Guy de Maupassant, Anton Tsjechof, Hennie Aucamp, Elise Muller, Henriette Grové, Uys Krige, Jan Rabie en nog ander…

Ook ingesluit is : Wenke by die skryf van ‘n verhaal

1 in stock

SKU: KOR.ALG.800/15 Category:

Description

Uitgewer:  Tafelberg

Datum: Eerste sagtebanduitgawe 1984

Toestand: Sagteband in redelike toestand, potloodmerke hier en daar in boek, naam voorin uitgetippex en sellotapemerke op titelbladsy