Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1995
Sagteband in mooi toestand met ‘n mooi los omslag oor boek, biblioteekstempel voor en agter in boek, biblioteekplakkers agter in boek, rugkant effens verbeik
Stofomslag: Frauke Kroger
R90.00
‘n Gelyke kans is ‘n bundel kortverhale en kabarettekste met ‘n opmerklike verskeidenheid waarin die realistiese, erotiese en die groteske mekaar afwissel. Die verhale kan dan as sosiale kommentaar dan weer as sprokies gelees word. Gebeure is enersyds ingebed in ‘n Afrikaanse wêreld, andersyds laat dit hierdie wêreld agter…
1 in stock