Muur van berge (Elegieë) /Marais, Anlen

R55.00

Out of stock

SKU: DIG,CHA.230/6/20 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1999

Sagteband boek nog nuut, maar die digter het die bundel geteken en opgedra aan ‘n vorige eienaar, boek waarskynlik ongelees en in puik toestand.

Omslagontwerp: Simon Ford