Senior Verseboek (groen) / D.J. Opperman

R90.00

Die Senior Verseboek is saamgestel vir gebruik in die hoërskool. Aansluitend by die hele strewe van die skool, naamlik aanpassing by die normale lewe is die keuse ook hier so ruim, gevarieerd en verteenwoordigend as moontlik gemaak.

Out of stock

SKU: DIG.YZE.017/12/21 Categories: , Tags: ,

Description

Uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers

Vierde druk 1984

Hardebandboek, nog in goeie toestand, potloodaantekeninge op binneblad en hier en daar onderstreep in potlood

Bandontwerp deur Willem Jordaan