Description
Lapa
Eerste Afrikaanse uitgawe 2011
Hardebandboek met 3D voorblad van ‘n haai wat in water swem boek nog bruikbaar al is die meeste plakkers (in laaste deel van die boek) wat as insetsel agterin boek was reeds uitgeskeur en elders in die boek geplak. Die eerste deel van die boek is steeds propvol inligting – 24 bladsye inligting met mooi sketse.
Afrikaans deur Jaco Jacobs

