Die drie varkies werkboek /Van der Merwe, A

R60.00

Hierdie boek is ‘n werkboek waarin baie take uitgeknip kan word en elders geplak kan word. Met snipperbladsye wat gesoek moet word en in die regte plekkies ingeplak moet word.

Hier is ook tweetaligheid betrokke.

Dialoog word geoefen

Kartonpoppe word gemaak volgens verwysings deur die boek

1 in stock

SKU: KIN.NIE-FIKSIE.NIT.030/5/22 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

Tweede uitgawe 1984

Hardeband met mooi volkleur voorblad

Illustrasies en omslagontwerp: Alida Carpenter