Description
Perskor-Uitgewery
Eerste druk eerste uitgawe 1973
Hardeband met mooi stofomslag, in puik skoon en netjiese toestand
R90.00
Hierdie sketse in die boek het almal voorheen in tydskrifte verskyn. Hulle het gedurende 13 Augustus 1968 – 1 Oktober 1968 in die Vrouerubriek Blou Maandag deur die SAUK uitgesaai.
1 in stock
Perskor-Uitgewery
Eerste druk eerste uitgawe 1973
Hardeband met mooi stofomslag, in puik skoon en netjiese toestand