Hoekom hond so bang is vir storms / Maryanne Bester

R70.00

Het jy al ooit gewonder waarom honde so bang is vir donderstorms? Wonder jy hoekom hule oë so wil staan, hoekom hulle begin ril en bewe en gaan wegkruip? VInd uit hoe die onnutsige beeste vir Hond ‘n streep getrek het sodat hulle uit die kraal kan ontsnap.

Lof vir die Bester-Susters:

“Die boek is goed geskryf met pragtige illustrasies wat enige voorskoolse leser ure lank sal besig hou.” – Living & loving –

Out of stock

SKU: KIN.KLO.113/4/21 Category:

Description

Jacana

Eerste uitgawe 2011

Sagtebandboek in mooi toestand, vorige eienaar se naam voorin geskryf, boek is soos nuut binne

Illustrasies deur Shale Bester

Vertaal deur Karen de Wet