Description
UItgegee deur Hollandisch Afrikaansche uitgewers.
Eerste uitgawe tweede druk, 1985.
Afrikaanse uitgawe deur HAUM 1986.
Boekie se inhoud nog netjies maar op voorste en agterste oop blaaie het ‘n vorige eienaar kindersketse en krabblepatrone in pen gemaak en elke bladsy in pen genommer maar die prente van die boek is nog skoon.