Description
Nasou Beperk
Eerste druk 1988
Sagtebandboek in mooi toestand
R120.00
Hierdie boek kan steeds met groot vrug in die moderne eeu met rekenaars gebruik word. Die tikvaardigheid om op die boek te kyk en nie op jou hande nie, is steeds ‘n belangrike vaardigheid om spoedtik te bevorder en natuurlik so akkuraat as moontlik te tik.
Hierdie boek bevat 5-minuut, 10-minuut en 15-minuut- spoedtoetse van 10 woorde wpm (woorde per minuut) tot 75 wpm.
1 in stock
Nasou Beperk
Eerste druk 1988
Sagtebandboek in mooi toestand