My kind en sy boek / Elsabe Steenberg

R75.00

Elke ouer wat nie net sy kind se liggaamlike groeie op die hart dra nie, maar ook sy geestelike, emosionele en intellektuele ontwikkeling, weet dat boeke net so onontbeerlik is vir ‘n kind soos genoeg melk en ‘n wollerige teddie.

Die meeste ouers sit egter met die probleem: Hoe maak ek my kind vertroud met boeke? En hoe wys ek hom dat hy in elke boeke ‘n hele nuwe wereld betree?

Vir die eerste keer is daar nou in Afrikaans ‘n praktiese handleiding vir ouers en opvoedkundiges wat die kleuters en kaalvoeters se boekopvoeding hul erns maak.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.DON.001/16/8/17 Category:

Description

Uitgegee deur Tafelberg

Tweede uitgawe, eerste druk 1982

Hardeband met gekleurde voorblad boek in goeie toestand, Stempel en nommers  en sakkie agterin boek