Description
Daan Retief Uitgewers, Eerste uitgawe, eerste druk 1988, Hardeband – groen met gekelurde voorblad illustrasie, buiteband het minimale verweer, Oorspronklike titel: Grau makes a move, Vertaling deur Hendrik Robinson, Bandontwerp & Illustrasies: Suzanne du Toit

