Description
Uitgewers: Nasionale Boekhandel Beperk
Hardeband boek met effense verweer op hoeke, kante en rugkant en ligte vlekke op voor en agterblad. Geskrewe pen en vlekke op voorste binneblad en vlekke op agaterste binneblad. Vlekke op kante van blaaie.

