Ver Vlam die Oranje /Moller-Malan, Dorothea

R90.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.466/2012 Category:

Description

Voortrekker Boekklub

1966

Hardeband boek met vlekke en plakker merk op voorblad, vlekke op agterblad en rugkant, effense verweer op hoeke en kante, stempel op voorste binneblad en geskrewe pen op agterste binneblad. Vlekke op kante van bladsye.