Description
Daan Retief Uitgewers
Uitgegee in 1984
Hardebandboek met kleurvolle voorblad, biblioteekstempels in die boek maar boek in mooi toestand verder
Oorspronklik gepubliseer in Engels deur Daan Retief Uitgewers, 1984 onder die titel “The Dancing Mule”
Vertaal deur HJM Retief
Illustrasies deur Penelope Moraites

