Man uit Us /Janson, Murray

R90.00

Hierdie boek handel oor die Bybelboek, Job.

Inhoud:
Die boek Job
Job, die eienaardige
Job, kleine mense op die hemel se agenda
Job, die vyand van sy vriende
Job, die vertwyfelde opstandige
Job, die aangesprokene
Job, die kind van die vrolike God

Out of stock

SKU: GEE.REL.0499 Category:

Description

NG Kerk-Uitgewers

Vyfde druk 1972

Borriegeel hardebandboek, met naam en nota van ‘n vorige eienaar, skaafmerke op voorblad, boekblaaie vergeel maar nog mooi skoon binne,