Begrafnis of verassing? Wat sê die Skrif / Jannie C. Spangenberg

R100.00

Ons leef in die tyd van uiterste misleiding waarvan ons Meester ernstig waarsku in Matt. 24:4 as “die een groot teken voor Sy Wederkoms!! Die verskriklikste is dat priester en profeet van die kansels af voorgaan in hierdie misleiding terwyl voorgegee word dat “waarheid” gepredik word!

In hierdie boek word daar ‘n paar vrae aan die hand van die Skrif beantwoord oor ligggaamsverbranding.

5 in stock

SKU: GEE. Category: Tags: , ,

Description

Gedruk 2015

Netjiese sagteband boek met mooi ontwerpte voorblad.

R100