Eerste beginsels van die Musiekleer / F.L. van der Bent

R120.00

INHOUD:

Klankleer

Toonleer – Toonhoogte

Toonleer – Toonduur

Ritme

Toonladders A. Majeur

Toonladders B. Mineur

Intervalle

Tempo

Akkoorde: Harmonie

Kadanse

Vraestelle van die voorbereidende eksamen

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ETS.061/10/21 Category:

Description

Maskew Miller Beperk

1931

Hardebandboek nog mooi binne, skade aan die bokant van die rugkant van die boek buite, stempel voorin boek sowel as die vorige eienaar se naam en datum

Vertaal in Afrikaanse deur Prof. Dr. S.P.E. Boshoff