Sale!

Beeld en Bedryf – Inleidende opstelle oor fasette van die Afrikaanse drama – saamgestel deur JH Senekal

Original price was: R180.00.Current price is: R160.00.

Hierdie bundel opstelle is geskryf deur kollegas, oud-kollegas en oud-studente van Prof dr Gerhard J. Beukes en word aan hom opgedra by geleentheid van sy uittrede as hoof van die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit van die Oranje-Vrystaad – met erkenning vir sy bedrae tot die Afrikaanse toneel. – Desember 1979

10 Hoofstukke geskryf deur JH Senekal  – Afrikaanse drama
Die begrip tragies in jonger Afr dramas – MM de Wet
Die drama van die absurde jonger Afrikaanse dramas – LB Odendaal
Verset as tema in jonger Afr dramas – Erika A Pienaar
Daemonsies elemente in die allegoriese karakterisering by 3 Afrikaanse dramas – Charles Malan
Enkele aspekte van Twee Afr versdramas – AC Vivier
Oor die dramatiese ruimte, met spesiale verwysing na Laat die kerse brand – MJ Prins
Fasette van 6 afrikaanse komedies en klugte – JH Senekal
Die radiodrama – Jan Schutte
Die Afrikaanse televisiedrama – LB Odendal
Register van Afrikaanse dramas en dramaturge

  1. Die ont

1 in stock

SKU: TAAL.GER.178/1/20 Category:

Description

JL van Schaik Beperk

Eerste uitgawe 1978

Turkoois boek in hardeband en boek nog soos nuut, handtekening van vorige eienaar voorin boek