Elke dag in die lig /Booyens, MJ Ds

R150.00

WOORD VOORAF

‘n Dagboek uit een Bybelboek. Ekself het nie kon dink dat in die één Evangelie so ‘n verskeidenheid aan stof verskuil lê nie. Ek bid dit met vrymoedigheid aan en hoop die Evangelie van Johannes met elke leser sal praat.

Ek dank die Here vir die geleentheid om die boek te kon deurwerk. Dit het my geestelik goed gedoen en my insig in die Bybelse waarhede grootliks verdiep.

2 Februarie 1975 – Die skrywer

Out of stock

SKU: GEE.ALG.006/22/5/25 Category:

Description

NG Kerk Boekhandel

Tweede druk 1978

Hardebandboek met stofomslag, omslage toon geringe skaaf merkies, inhoud in puik netjiese toestand