In u lig (deel 1) /Muller, Jac Dr

R150.00

Vrae beantwoord in die lig van die Heilige Skrif.

Inhoud:
Vrae aangaande God, Christus, Die Heilige Gees
Vrae oor satan en die geesteswereld
Vrae in verband met die heilsorde
Vrae betreffende Kerk en Bediening
Vrae oor sektes en afwykende rigtings
Vrae rakende die praktiese geloofslewe
Vrae oor die dood en tussentoestand
Vrae rakende die wederkoms en ewige bestemming
Vrae oor diverse aangeleenthede
Verskillende vrae oor Bybeluitleg.

Out of stock

SKU: GEE.BAA.015/5/22 Category:

Description

Sacum Bpk (Suid-Afrikaanse Calvinistiese Uitgewersmaatskappy Beperk)

Derde druk 1957

Grys Hardebandboek met ‘n ligte kol op voor- agterblad, boekinhoud is nog skoon en blaaie is vergeel maar in goeie toestand, voel of boekblaaie nie gelees is nie