Spykers met koppe /Steinmeyer, J.

R140.00

In die byna veertigjarige loopbaan in die Afrikaanse joernalistiek doen ‘n mens tal van ervarings op. Die beroep bring dit mee. Ontmoetings met prominente persone, die bywoning van parlementsittings, kongresse, vergaderings en ander funksies is deel van die werk van ‘n joernalis.

Inhoud:
President Kruger se begrafnis
Chinese as werkvolk
Die eerste verkiesing vir die Unie-Volksraad
Die eerste Unie-Volksraad
Die Rebellie
1914
Die boikot
Geweld en stukrag
Die Vryheidsdeputasie
Die “Pakt”
Die Nasionale party aan die Bewing
Koerante en joernaliste

Persone- en sakeregister

 

 

Out of stock

SKU: BIO.IZA.017/5/21 Category:

Description

Nasionale Pers Beperk

1946

Groen hardebandboek in mooi en skoon toestand sonder stofomslag, boodskap van vorige eienaar voorin boek geskrywe