‘n Mens vir die mens

R70.00

“Dit is net ‘n reeks vertellinge uit die lewe” – so getuig die bekende Wennie du Plessi oor hierdie boek. Die skrywer het beslis iets om te vertel, het het die lewe in baie fasette deurskou en in sy leeftyd ervaringe opgedoen waarvan die gewone mens nooit eens kan droom nie… As ambassadeur van sy land het hy kennis en in sommige gevalle selfs vriende gemaak met sulke beroemdes soos Koning Ibn Saoed, Koning Hoessein, oud-koning Boudewyn, president Eisenhower, John Foster Dulles en ander konings en koninginne.

1 in stock

SKU: BIO.FRI.284/2012 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Perskor

Eerste uitgawe, eerste druk 1972

Hardeband met s.o. vlekke op omslag , stempel van vorige eienaar voorin, maar boek bykans ongelees

R70