Description
Unie-Volkspers Beperk
1943
Vuilpienk hardebandboek in stewige en netjiese toestand, vorige eienaar se naam en datum voorin boek geskryf in inkpen
Voor
Vertaal en verwerk deur J.M. Lotter
R220.00
Die verhale is vertaal en verwerk uit die boek Modern Spies Tell their stories, versame en geredigeer deur Richard W. Rowan, wat ‘n bloemlesing is van die beste verhale van hierdie aard.
Die gevaarlikste spioen – deur Charles Lucieto
Switserland bedreig – deur Charles Lucieto
Ons flous die vyand – deur Charles Lucieto
‘n Vrouespioen gered – deur Nicholas Snowden
Die Russiese ramp – deur Nicholas Snowden
Die huis in die moerasse – Luit. A Bauermeistera
Die valstrik in Moskou – Luit. A. Bauermeister
Die keiser ontkom – Marthe McKenna
Onderaardse Avontuur -Marthe McKenna
Oproer in Rusland – Sir Paul Dukes
Intrige in Monte Carlo – Dr. A.K. Graves
Paryse Avontuur – Kapt. Horst van der Goltz
1 in stock
Unie-Volkspers Beperk
1943
Vuilpienk hardebandboek in stewige en netjiese toestand, vorige eienaar se naam en datum voorin boek geskryf in inkpen
Voor
Vertaal en verwerk deur J.M. Lotter