Wat die hart van vol is deur Evette Weyers

R280.00

NUWE BOEK

Wanneer uit voorraad – laat asseblief 14 werksdae toe vir aflewering.

Wat die hart van vol is – ‘n pragboek oor die skrywer se lewe as beeldende kunstenaar en vrou van die akteur Marius Weyers – is ’n ryklik geïllustreerde rondleiding in die werkswinkel van ? beeldhouer en liefhebber van woorde.

Evette was in 2013 een van die Universiteit van Pretoria se alumni laureaat ontvangers.

1 in stock (can be backordered)

Description

Uitgewer: Hemel & See Boeke

ISBN: 978-0-9870022-8-0

Formaat: Sagteband met flappe, 168 bladsye

Kategorie: Biografie

Prys: R280,00