Nerija

R300.00

Die Almagtige Verbonds-God, beskikker van die lotgevalle van alles op aarde, het die fakkelvlam aangesteek in suidelike Afrika. Hierdie vlam brand steeds en sal nooit deur aardse magte of kragte uitgeblus kan word nie. Hy alleen trek die grense van volke volgens die bepalings van Sy ewige Raad. Sy oorblyfsel sal daarom bly getuig voor ‘n wilderwordende wêrelde van die waarheid van Sy Woord – tot aan die einde van die tye. Sy Naam ter eer. Dit is die verhaal van Nerija.

1 in stock

SKU: GEE.BAA.040/9/22 Category:

Description

Uitgegee in Vryburg

Uitgegee in die winter van 1999

Dik hardebandboek met wit omslag met die oranje en blou kleure voorop, eienaarskap is voorin boek bevestig deur vorige eienaar

Buitebladonwerp: Johan Gouws