My allerbeste vir Sy hoogtes /Chambers, Oswald

R120.00

Die klassieke Christelike werk is enig in sy soort, en is ten volle aangepas vir Afrikaanse lesers. Dit maak gebruik van die nuwe vertaling van die Bybel, en bied ‘n bron vir persoonlike Bybelstudie vir ‘n nuwe geslag lesers. Oswald Chambers daag die leser uit om homself ten volle aan God te wy. Die kragtige inhoud van hierdie grootse werk spreek tot elke Christen en help hom om te hoor wat God elke dag vir hom wil sê.

Eindelik is hierdie klassieke Christelike werk vertaal in die taal van ons tyd. Dit is enig in sy soort en ten volle aangepas vir Afrikaanse lesers. Dit maak gebruik van die nuwe vertaling van die Bybel en bied n nuwe bron vir persoonlike Bybelstudie vir n nuwe geslag lesers. Die kragtige inhoud van hierdie grootse werk spreek tot elke Christen en help hom om te hóór wat God elke dag vir hom wil sê. Met nuwe perspektiewe op die Skrif, delf die skrywer tot in die diepste dieptes van menswees en sy diepgewortelde behoefte aan n Godgerigte lewe.

1 in stock

SKU: GEE.LIN.005/29/1/26 Category:

Description

Verenigde Gereformeerde Uitgewers

Hardebandboek met glansvoorblad, pen nota aan vorige eienaar voorin boek geskryf, res van boek in puik, skoon en netjiese toestand