Description
Nasionale Pers Beperk
1036
Rooibruin hardebandboek in mooi toestand vir die boek se ouderdom. blaaie is vergeel en biblioteek se naam en nommer voorin boek geskryf, eerste twee bladsye is effens los maar kan herstel word
Swart en wit fotos ook op ‘n paar plekke in die boek asook ‘n foto van ds. en mev Burger op die binnebla

