O bring my trug na die ou Transvaal /Du Toit, DF

R70.00

Die kort vertellings en boerestories in hierdie bundeltjie is almal naastenby waar. In party gevalle is net effens bygelief maar nie baie nie. Die vertellings speel hoofsaaklik tussen 1930 en 1970 af en die benamings van swart mense is nie meer aanvaarbaar nie. Enkele growwe woord wat gereeld op enige plaaswerf gehoor word, word gebruik presies soos die karakters van die stories dit gebruik het.

1 in stock

SKU: GESK.ATA.002/8/3/26(d) Category:

Description

EFJS drukkers,

Negende druk Desember 2003

Sagteband met gekleurde omslag, naam van vorige eienaar voorin boek, res van inhoud skoon en netjies