Description
Lapa Uitgewers
Tweede uitgawe, eerste druk 2002
Langwerpige boek in hardeband nog soos nuut
R80.00
Agterblad:
tussen dwaaldistels en doringspore
in die soekloop op die verwegpad
soos genadelig lê daar optelwoorde
wat ‘n wegloopsiel weer huistoe kan vat
optelwoorde
vir ‘n valkind
optelwoorde
wat verloormense vind
in skaduweelaagtes
diep gaan haal
en huis toe bring
na die optelkraal
Out of stock
Lapa Uitgewers
Tweede uitgawe, eerste druk 2002
Langwerpige boek in hardeband nog soos nuut