Vers en kappitel: Artikels, rubrieke en naskrifte oor die digkuns / Daniel Hugo

R200.00

In Vers & Kapittel: Artikels, rubrieke en naskrifte oor die digkuns slaag die gerespekteerde skrywer en digter Daniel Hugo daarin om die internasionale wêreld van digkuns vir die gewone leser nie net toeganklik nie, maar ook aangrypend te maak. In die nagenoeg 50 artikels ontdek die leser die wonders van die Afrikaanse en Nederlandse digkuns, terwyl Hugo se outobiografiese stukke ’n persoonlike blik werp op verskeie bekende skrywers en hul werk.

2 in stock

SKU: DIG(NUUT).KRA.001-003/6/22 Category:

Description

Kraal Uitgewers

2018

Sagtebandboek nuut aangekoop