Katvoetverse /Van Rensburg, Denise

R130.00

Met Katroetierse neem Denise van Rensburg enillustreerder Marika van Heerden die leser op’n holderstebolder katvoetreis van avonture met allerlei vreemde karikature. Van monsterbabas en tandmuisetende pa’s tot die spook van Uniondale, Antjie Somers en ‘n parmantige meermin of twee. Ideaal vir voorlees (4 tot 6) en selflees (6 tot 12). Ook ‘n welkome uitkoms vir onderwysers en drama-afrigters op soek na nuwe materiaal om tydens kunstefeeste en ander geleenthede voor te dra.

10 in stock

SKU: DIG.DUT.001/30/1/23 Category:

Description

Uitgegee deur Woordvirwoord

Eerste uitgawe eerste druk 2012

Sagtebandboek

Prente: Marika van Heerden