Die aarde moet vry wees /Grobbelaar, Pieter W

R90.00

Boek se inleiding begin met die Oukraalliedjie se woorde deur Manas en Amie de Villiers – so eg Suid-Afrikaanse lied wat elke kind behoort te ken!

Die storie van Jors-Mors en Lui-Lak Mors-Jors – ‘n storie met ‘n les.

1 in stock

SKU: KIN.LIN.019/29/26 (c) Categories: ,

Description

Daan Retief Uitgewers

Eerste uitgawe 1984

Hardeband boek sonder stofomslag in puik skoon en netjiese toestand

Voorbladskets ook deur Alida Bothma

Illustrasies deur bekende illustreerder Alida Bothma