Afrikaanse fonetiek /le Roux, Prof. Dr. TH en De Villiers Pienaar, R.

R120.00

Inhoud:

Deel 1:
Algemene inleiding
Die spraakorgane: asem en stem
Vokale en konsonante
Akoesties en organies
Indeling en beskrywing van vokale
Beginsels van transkripsies
Die artikulasiebasis van Afrikaans
Die Afrikaanse klinkers en tweeklanke in besonderhede
Oorgangsklanke
Afrikaanse eksplosiewe in besonderhede
Die Afrikaanse affrikate in besonderhede
Die Afrikaanse frikatiewe in besonderhede
Die Afrikaanse triller
Die Afrikaanes syklank
Die Afrikaanse nasale in besonderhede
Die Afrikaanse halfvokale

1 in stock

SKU: TAAL.ALG.015/30/12/22 Category:

Description

Juta & Kie

Sewende druk 1027

Groen hardebandboek in mooi stewige toestand, handtekening van vorige eienaar voorin boek