Bestemmings /van der Vyver, Marita

R90.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.ANK.025/21/1/23 Category:

Description

Tafelberg

Tweede uitgawe eerste druk 2007

Sagtebandboek in mooi nuwe toestand, vorige eienaar se naam en van en datum voorin boek geskryf

Hierdie boek het die M-Net-prys vir kortformaat boeke gekry in 2005