Sale!

Kloutjie by die oor / Van Niekerk, AAJ

Original price was: R85.00.Current price is: R80.00.

In hierdie boek verskyn 12 lekkerleesstories uitgesoek deur Eugene Prinsloo uit die skryfgoed van A.A.J. van Niekerk:

Dassie Doekvoet se lot
Die nagwag
Vetsak en Snippie
Die gaatjie in die brood
‘n Slang in die gras
Kerslig
Nog net ‘sports’ gehou
Die groot wedloop
Waar die tabakplant vandaan kom
Knypers se oorwinning
Waffer bok?
Steunie se nuwe tuiste

 

 

 

 

 

 

Out of stock

SKU: FIKSIE.CEC.009/18/5/24; FIKSIE.DON.006/20/3/19 Category:

Description

Klipbok-Uitgewery

Eerste druk 1988

Sagteband in mooi toestand, gekleurde plakker met vorige eienaar se naam daarop, ligte sellotapemerke op binneblaaie