Die Gereformeerde kerk Sannieshof (1925-1975)

R150.00

1 in stock

SKU: GESK.DOK.ALG.032/8/2/34 Category:

Description

Hierdie boek is saamgestel deur Me CJ Spoelstra in samewerking met Prof VE d’Assonville en ds. TT Spoelstra

In opdrag van die Kerkraad van die Gereformeerde Kerk Sannieshof

Voorwoord deur Me CJ Spoelstra

Heelwat swart en wit fotos in boek ingesluit o.a. die bou van die nuwe kerk wat vandag nog so lyk

Boek in hardeband met ‘n skeur op omslag maar dis herstel