Lord Methuen uitgeoorlê deur Genl. Koos de la Rey /Van der Walt, GA

R100.00

Omtrent die skrywe van die heer G. A. van der Walt moet ek eers sê dat dit vir die Afrikaner volk ‘n baie mannelike daad gewees het wat gedoen is met die slag teen Lord Methuen; maar die slag sal met die tyd vergeet word en die jonge Afrikaners kan ‘n verkeerde verslag daarvan kry. Daarom is dit goed dat daar sulke manne is as die skrywer van die boekie om op die manier die waarheid te laat hoor. Ek vind alles goed wat hier geskrywe is. Al was ek natuurlik nie in die slag nie ek was ook nie ver af nie en ek dink dit sou goed wees as daar manne wou wees om deur skrywe die gebeurtenisse in die lewe te hou. – Mevr. Wed. Genl. De la Rey.”

8 in stock

SKU: GESK.HEI.372-290 Category:

Description

Uitgegee deur AH Koomans Beperk

In November 2005 het G.A. van der Walt se kleinseun, dr. Krause van der Walt, ouditeur op Potchefstroom, se boekhandelaar die boek waarvan niemand meer geweet het nie, vir hom opgespoor in die argiewe van die Africana.