Description
Langstraat, Kaapstad
Eerste Afrikaanse uitgawe 1972 deur Huam
Vertel deur D. van Niekerk
Gedruk deur N.H.W.-Pers
Hardebandboek met mooi stofomslag, is mooi oorgetrek, buitenste hoeke van rug van die stofomslag is liggies geskeur, daar is n stempel merk op die tweede blaai in die boek, die kante van die blaaie is liggies vergeeld

