Keeromstraat 30: Gedenkbundel vir die 50ste verjaarsdag van Die Burger (koerant) / Saamgestel deur JP Scannell

R190.00

In hierdie boek is daar 36 medewerkers wat hulle stukkie geskryf het oor die Stigtersdae van Die Burger en vir ons nou vertel wat in die ou dae van die Burger en Nasionale pers gebeur het. Van Rykie van Reenen, Langenhoven, MER, Hans Rompel, dr CF Albertyn, Sarah Goldblatt, LW Hiemstra, PJ Cillie en nog vele ander. Hierdie boek het verskyn met die vyftigste verjaarsdag van Die Burger.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.48/2013 Category:

Description

Nasionale Boekhandel Beperk

1965

Hardebandboek met los omslag in mooi toestand klein stukkie van omslag aan bokant uitgeskeur, stempel van vorige eienaar voorin boek, boek is binne soos nuut

Voorwoord (ontvangenis van Die Burger) – deur Rykie van Reenen