Wat’s in mamma se magie / Abby Cocovini

R90.00

Hierdie is die enigste boek wat jy ooit sal nodig hê om te verduidelik wat gebeur binne-in ‘n verwagtende mamma se magie! Die swangerskap ontwikkel maand vir maand, bladsy vir bladsy. Hou die blaaie teen jou maag en die lewensgrootte illustrasies sal dit duidelik maak hoe die baba besig is om te groei. Die finale uitvoublad wys presies hoe groot die baba in Mamma se maag werklik is! Deel en geniet hierdie boek met jou kind en berei hom of haar voor die koms van hulle nuwe bababoetie of -sussie!

Hierdie boek is ontwikkel deur die skrywer en illustreerder Abby Cocovini terwyl sy swanger was met haar tweede kind.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.BIK.015/2/19(GROOT) Category:

Description

NB Uitgewers

Eerste Afrikaanse uitgawe 2007

Groot vierkantige sagteband boek in mooi toestand

Oorspronklike titel: Who’s inside your Tummy Mummy?

Afrikaans deur Carina Diederichs-Hugo

Illustreerder Abby Cocovini

Uitvouskets – effense skeurmerk