Description
Christelike uitgewersmaatskappy
Oorspronklik uitgegee deur Word publishing onder die titel : In the grip of Grace
Eerste uitgawe 1998
Sagtebandboek, in baie goeie toestand, potlood notas en onderstreep op verskeie blaaie
Vertaal deur Rosalie van Aswegen
Buiteblad ontwerp deur Christelike uitgewersmaatskappy

