Description
Uitgewer: J.L. van Schaik
Datum: Eerste uitgawe 1982
Toestand: Hardeband met stofomslag in mooi en skoon toestand
R85.00
Die Bybel is die merkwaardigste boek van alle tye. Die oudste dele daarvan het meer as drieduisend jaar gelede ontstaan en die hele skrif is oor eeue geskryf. En tog het dit deur al die jare aktueel en lewend gebly. Geen ander boek het so ‘n invloed op die wêreldgeskiedenis gehag het en tot vandag word miljoene mense se lewens daardeur gerig. Dit is steeds die mees vertaalde boek ter wêreld en die historiese juistheid van die Bybel is al dikwels deur argeoloë gestaaf.
Out of stock
Uitgewer: J.L. van Schaik
Datum: Eerste uitgawe 1982
Toestand: Hardeband met stofomslag in mooi en skoon toestand