Description
Peskor- Uitgewery 1980
Eerste uitgawe, eerste druk 1980
Hardebandboek in ‘n goeie toestand, die boek het n kort brief voor in wat deur die vorige einaar geskryf is met n swart pen, die onderste deel van die boek se rug is effens beskadig, maar dit is nie veel sigbaar nie

